INSTRUKTEUR– WERKSWINKEL: Eljada Nasorg, Oudtshoorn, Bellville
INSTRUKTEUR– WERKSWINKEL: Eljada Nasorg, Oudtshoorn, Bellville
-
Bellville, South Africa
-
Posted: a week ago
-
Save
Description
Eljada Nasorg,’n program van Badisa; ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaap) en VGKSA (Kaapland); nooi geskikte kandidate om aansoek te doen vir die pos van Instrukteur in die werkswinkel.
Sluitingsdatum: 29 Mei 2026
Vereistes
Goeie kennis en begrip van fisiese, psigiese en liggaamlike gestremdhede
Ervaring met volwassenes in die ouderdomsgroep 20–74 jaar sal ’n aanbeveling wees
’n Empatiese en geduldige benadering tot sorg en ontwikkeling
Moet oor’n geldige rybewys beskik
Verantwoordelikhede
Daaglikse optimale stimulering van volwasse persone met gestremdhede
Beplanning en uitvoering van werkswinkelprojekte op’n daaglikse basis
Aanleer en ontwikkeling van nuwe handvaardighede by inwoners
Bevordering van emosionele welstand en stimulering
Kreatiewe ontwikkeling van nuwe projekte en programme
Deelname aan relevante komitees
Betrokkenheid by fondsinsamelingsprojekte
Selfontwikkeling deur die bywoning van opleiding en kursusse
Wat Ons Bied
Mededingende Vergoeding
Pensioenfonds
Ruim Verlofvoordele
Aansoeke
Sluitingsdatum vir aansoeke: 29 Mei 2026
Aanvangsdatum: 1 Augustus 2026
Stuur asseblief’n volledige CV met ’n dekbrief na:
Skakel Ankia Smith by 044 279 1740
Indien u nie binne 20 dae na die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan u u aansoek as onsuksesvol beskou.
#J-18808-Ljbffr

Highlights
-
Company nameBadisa Charity
-
Job positionINSTRUKTEUR– WERKSWINKEL: Eljada Nasorg, Oudtshoorn
Safety Tips
Protect your personal details and initiate communication using our contact form.
More info about this ad
INSTRUKTEUR– WERKSWINKEL: Eljada Nasorg, Oudtshoorn has been posted in the Bellville Other Jobs category on Locanto.
Why not check out other ads in this category, such as Experience housekeeper and nanny in your area available 4 days, Welgemoed, Automation Technician, Bellville or Project Manager – Product Portfolio (CH1211) in Kuils River. Currently, there are 46 ads posted in the Other Jobs category in Bellville.
There are more ads within a 15 km radius for this category. If you want to view those ads, click here.