Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent, Brits
-
Brits, South Africa
-
Last edited: yesterday
-
Save
WERKSGELEENTHEID: GEKWALIFISEERDE APTEKERSASSISTENT
The Local Choice Alfa Pharmacy in Brits is op soek na ’n Afrikaanssprekende individu om deel te word van ons span.
Die suksesvolle kandidaat sal die apteker ondersteun met reseptering, voorbereiding van medikasie, voorraadbeheer en die lewering van uitstekende kliëntediens in ’n besige gemeenskapsapteekomgewing wat hoofsaaklik afrikaans sprekend is.
Ons soek ’n professionele, betroubare en energieke persoon met sterk kommunikasievaardighede, goeie administratiewe vermoëns en die vermoë om effektief onder druk te werk. Die kandidaat moet passievol wees oor pasiëntsorg en daartoe verbind wees om hoë standaarde van diens en nakoming te handhaaf.
- Assisteer die apteker met die reseptering en voorbereiding van medikasie.
- Lewer professionele en pasiëntgesentreerde kliëntediens.
- Verseker nakoming van regulatoriese en wetlike vereistes.
- Handhaaf akkurate rekords en help met voorraadbeheer.
- Ondersteun die doeltreffende daaglikse bedrywighede van die apteek.
Requirements
- Registrasie by die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) is noodsaaklik.
- 3–5 jaar ondervinding in ’n kleinhandel-/gemeenskapsapteekomgewing.
- Vermoë om doeltreffend in ’n span en onder druk te werk.
-
Company nameCuro Health
-
Job positionSenior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent
Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent has been posted in the Brits Administrative & Support category on Locanto.
In this category, there are no other ads right now posted in Brits.
There are more ads within a 15 km radius for this category. If you want to view those ads, click here.