South Africa

Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent, Brits

Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent, Brits
Description
WERKSGELEENTHEID: GEKWALIFISEERDE APTEKERSASSISTENT The Local Choice Alfa Pharmacy in Brits is op soek na’n

Afrikaanssprekende individu

om deel te word van ons span.

Die suksesvolle kandidaat sal die apteker ondersteun met reseptering, voorbereiding van medikasie, voorraadbeheer en die lewering van uitstekende kliëntediens in ’n besige gemeenskapsapteekomgewing wat hoofsaaklik afrikaans sprekend is.

Ons soek’n professionele, betroubare en energieke persoon met sterk kommunikasievaardighede, goeie administratiewe vermoëns en die vermoë om effektief onder druk te werk. Die kandidaat moet passievol wees oor pasiëntsorg en daartoe verbind wees om hoë standaarde van diens en nakoming te handhaaf.

Lewer professionele en pasiëntgesentreerde kliëntediens.

Ondersteun die doeltreffende daaglikse bedrywighede van die apteek.

Registrasie by die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) is noodsaaklik.

3–5 jaar ondervinding in ’n kleinhandel-/gemeenskapsapteekomgewing.

#J-18808-Ljbffr
Highlights
Safety Tips
Report any suspicious ads or messages.
1 / 10
More info about this ad

Senior Gekwalifiseerde Aptekers Assistent has been posted in the Brits Administrative & Support category on Locanto.

In this category, there are no other ads right now posted in Brits.

There are more ads within a 15 km radius for this category. If you want to view those ads, click here.