Kat Vanghok te Huur per Week - Kaapstad, Cape Town
Kat Vanghok te Huur per Week - Kaapstad, Cape Town
-
7500 Cape Town, South Africa
-
Posted: a week ago
-
Save
Description
Huur n Kat Valhok op n weeklikse basis. (DIY).
Die vang van beseerde en sieklike katte deur middel van n val-hok is die mees menswaardigste oplossing.
Hierdie vang-hok is heeltemal veilig asook gebruikers vriendelik en is geskik vir die vang van :
Rondloper Katte
Straat Katte
Klein Honde
Hase en Konyne
Muishond en Ystervark.
R350 per week uitsluitend aflewerings fooi.
Vir meer inligting kontak gerus -
Sel: 0827201202 (Whatsapp)
Epos: pestfire.info@gmail.com
Indien ons nie onmiddelik beskikbaar is per foon, whatsapp of epos nie sal ons so gou moonlik terug skakel.
(Bedien Kaapstad en al die voorstede.)
Ons onderskryf die plaaslike Diere Reddings Organisasies asook die DBV (SPCA).

Safety Tips
Report any suspicious ads or messages.
More info about this ad
Kat Vanghok te Huur per Week - Kaapstad has been posted in the Cape Town Pet Services category on Locanto.
If you’re still wanting to browse, there is so much to explore in the Pet Services category! Take a look at the ads Amigo Boelies Bites, Cape Town, Dog and Cat Pet Food, Cape Town and Pet walker Im 12 I walk pets around in the area.very cheap price in 84 chamberlain street Parow, Cape Town to discover more of what you’re looking for. In total, we have 4 ads in Pet Services in Cape Town on Locanto classifieds.
There are more ads within a 15 km radius for this category. If you want to view those ads, click here.